Beskrywing
Die kamer het sy eie ingang, 'n koninggrootte-bed en volledige en 'n privaat badkamer met 'n instapstort. Daar is 2 badkamers, elk met 'n bad en stort. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel. Die kamer het lugversorging en onbeperkte WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt is opsioneel en teen 'n ekstra koste beskikbaar. Dit moet betaal word wanneer gaste uitklok.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie woonstel bied slaapplek vir twee volwassenes en bestaan uit een slaapkamer en twee badkamers. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Daar is 'n tweede badkamer met 'n stort en toilet. Die slaapkamer het ook lugversorging en lei na 'n privaat tuinpatio naby die swembad. Die leefarea beskik oor lugversorging en 'n gemaklike leer-sitkamerstel, wat op versoek met 'n slaapbank vir 'n ekstra gas of kind vervang kan word. Die kombuis is volledig toegerus met 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en kookgeriewe. Die meeste propkringe en alle ligte is aan 'n rugsteunkragstelsel gekoppel. Die hoofingang is langs die loopvlak vanaf die parkeerarea geleë. Gaste het toegang tot 'n toegewyde parkeerplek met 'n gemeterde 7kW elektriese voertuiglaaier.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis, ontbyt in ons ontbytkamer kan as 'n opsionele ekstra gereël word.
Huisreëls
Ontbyt is opsioneel en teen 'n ekstra koste beskikbaar. Dit moet betaal word wanneer gaste uitklok.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
81 Parel Vallei Road, Somerset West, Cape Town, 7130, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang