+52
Gastehuis in Costa Sarda

Blue Fern of Knysna

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 37 Sun Valley Drive, Costa Sarda, Knysna, 6571, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Blue Fern of Knysna is 'n gastehuis wat B&B- en selfsorgverblyf in die skilderagtige Knysna aanbied.

Blue Fern of Knysna het 4 B&B-kamers en 1 selfsorgwoonstel.

3 van die gastekamers het elk 'n dubbelbed en die vierde kamer het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Let wel dat enkelbesprekings enkelbeddens kry. 'n Dubbelbed is nie beskikbaar nie. Elke kamer het 'n en suite.

Die woonstel het 2 slaapkamers (1 met 'n dubbelbed en die ander met 2 enkelbeddens) en 'n slaapbank. Die woonstel het ook 'n toegeruste kombuis, stort en 'n sitarea. Ontbyt is nie ingesluit by die tarief nie. DStv is beskikbaar, maar gaste moet hulle eie dekodeerder saambring.

Elke kamer en elke woonstel het gratis WiFi, 'n digitale kluis, 'n TV met OpenView, verwarmers en plafonwaaiers.

Die gastehuis het 'n omheinde swembad. 'n Wasgoeddiens is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar. Daar is ook veilige parkeerplek op die perseel. Braaigeriewe is net vir die selfsorgwoonstel beskikbaar.

Blue Fern of Knysna is lekker naby Knysna se strandmeer, die Waterfront, en die middedorp. Die strandmeerpaadjie is 2 minute se stap van die gastehuis af.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Nicole C
Saam met lewensmaat
5.0
Great. Our stay was great; we just overnighted. Breakfast was lovely.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026
Ronnie L
Gesin met klein kinders
5.0
Perfekte plekkie, naby alles. Baie lekker, dit wat jy sien, kry jy.
Mrt 2026
Clive Ontong O
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese baie naby atraksies, soos Waterfront, elephant rides, goeie restaurant. Fantastiese plek, baie rustig, goeie ontvangs.
Feb 2026
Neil M
5.0
Good breakfast. Clean, neat, quiet, convenient, spacious.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Ronnie V
Besigheidsreis
5.0
Comfortable, no frills. My stay was comfortable. All the basics are in place, no frills, and I would stay there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Steve & Christa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 37 Sun Valley Drive, Costa Sarda, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blue Fern of Knysna het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 875
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 875
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 875
per nag, vir 2 mense
Bespreek

37 Sun Valley Drive, Costa Sarda, Knysna, 6571, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGw2loWHKgCEv1AkYFcXKQAvAHcEwHYcGVrCQNXYAP3rpvNOG3p?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 37 Sun Valley Drive Costa Sarda 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.03861 23.06021

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang