LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Blue Fern of Knysna | LekkeSlaap
+53

Blue Fern of Knysna

10 resensies
Gastehuis
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vanaf 2 Okt 2020 tot 31 Okt 2020.

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunvalley-rylaan 37, Costa Sarda, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 R720 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Blue Fern of Knysna bied B&B- en selfsorgverblyf in die skilderagtige Knysna.

Blue Fern of Knysna het 4 gastekamers en 1 selfsorgwoonstel. 3 van die gastekamers het elk 'n dubbelbed en die vierde kamer het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-stort.

Die woonstel het 2 slaapkamers (1 met 'n dubbelbed en die ander met 2 enkelbeddens) en 'n slaapbank. Die woonstel het ook 'n toegeruste kombuis, stort en 'n sitarea. Ontbyt is nie ingesluit by die tarief nie. DStv is beskikbaar, maar gaste moet hulle eie dekodeerder saambring.

Elke kamer en elke woonstel het gratis WiFi, 'n digitale kluis, 'n TV met OpenView, verwarmers en plafonwaaiers.

Die gastehuis het 'n omheinde swembad, sitkamer met 'n TV, braai-areas en wasgoeddienste op versoek. Daar is ook veilige parkeerplek op die perseel.

Blue Fern of Knysna is lekker naby Knysna se strandmeer, die Waterfront, en die middedorp. En die Tuinroete Nasionale Park is net 'n entjie se ry van hier af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Blue Fern of Knysna
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Sunvalley-rylaan 37, Costa Sarda, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blue Fern of Knysna het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R800
Vanaf R720
per nag (vir 2 persone)
was R800
Vanaf R720
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunvalley-rylaan 37, Costa Sarda, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGw2loWHKgCEv1AkYFcXKQAvAHcEwHYcGVrCQNXYAP3rpvNOG3p?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R800, nou Vanaf R720  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 37 Sun Valley Drive Costa Sarda 6571 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.03861 23.06021
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!