10 gaste
5 slaapkamers
7 beds
4 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Plot 1114, Highland Gate Golf and Trout Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Blue Haze 1114 @ Highland Gate is 'n moderne selfsorghuis op Highland Gate Golf and Trout Estate in Dullstroom en is ideaal vir 'n groep vriende of golfspelers wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Hierdie verblyf bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 4 badkamers en 'n gastetoilet. Drie van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die oorblywende 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en gaste deel die vierde badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, koffiemasjien, eetgerei, breekware, 'n yskas-vrieskas en 'n eiland met stoele toegerus. Die sit- en eetareas het oorgenoeg sitplek vanwaar gaste die 14de putjie kan sien. Daar is ook 'n binnenshuise kaggel en 'n ingeboude braai. Verder is daar 'n TV met die volle DStv-pakket en gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die leefarea het stapeldeure wat na 'n randvloeiswembad lei. Hierdie verblyf het 'n omsetter en sonkrag en word nie deur beurtkrag geraak nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Ronelle Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 17
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Plot 1114, Highland Gate Golf and Trout Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Blue Haze 1114 @ Highland Gate het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Plot 1114, Highland Gate Golf and Trout Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang