Blue Lily Farmhouse
9 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Matjiesrivier Road, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Blue Lily Farmhouse is 'n pragtige selfsorghuis op die Matjiesrivierplaas sowat 48 km vanaf Oudtshoorn en dit spog met 'n pragtige uitsig op die Swartberge. Dis die ideale verblyf vir 'n ontspannende wegbreek.
Die smaakvol versierde huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die ander slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n koffietafel. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste.
Gaste het toegang tot 'n groot tuin met 'n eetarea met sitplek vir 8 gaste. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad vir warm somersdae. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Lieschen Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Matjiesrivier Road, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Matjiesrivier Road, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Sien kaart- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang