6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1087 Shooters Hill Street, Ramsgate, Margate, 4285, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Blue Ocean Coral Cottage is amper op die strand in Ramsgate en is 'n pragtige wegbreek by die see met 'n asemrowende uitsig oor Skibootstrand. Dit is ideaal vir 'n gesinsvakansie en is net 'n entjie vanaf 2 ongerepte Blouvlagstrande.
Die kothus bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Een van hierdie slaapkamers is nie in die hoofhuis geleë nie en het 'n privaat aparte ingang. Dié slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. In die huis is daar 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en nog 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV.
Die leefarea lei na 'n onderdakhoutdek met sitplek. Die kothuis het ook 'n lieflike tuin met braaigeriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 7
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 1087 Shooters Hill Street, Ramsgate, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Blue Ocean Coral Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1087 Shooters Hill Street, Ramsgate, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang