+65

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Thembakazi B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

To sum it up, our stay at Blue Sky Manor was incredible. My partner and I stayed. Words can't describe what a wonderful time we had.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Value for money. Very pleasant and friendly people, with a very nice breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Loice M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Peaceful, restful, serenity from surrounding nature. Lovely place and great customer service from the hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Micalla L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2026

Loved the tranquility of the environment and would definitely stay there again. We enjoyed our stay. The owners are friendly, welcoming and hospitable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Martin L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.0
Mrt 2026

Die gastehuis is op ’n baie hoë ligging met uiters steil en gevaarlike opritte. Die gastehuis is op ’n uiters hoë ligging geleë, en die opritte daarheen is uiters steil en gevaarlik. Wanneer dit reën, raak die teer oppervlak baie nat en glyerig, wat dit nog moeiliker maak om veilig op en af te ry. Parkering is ook baie beperk en dit is moeilik om in en uit te beweeg. Baie trappe en 'n 'valrisiko', veral by die onderste parkering by die 'grond en klip' gedeelte, geen reelings by die trappe. Ontbyt het geen keuse, slegs een gereg - omelet (eet of los), word nie gevra hoe wil julle eiers gebak, geroer of wat ook al. Verwag glad nie 'n buffetontbyt nie, maar ten minste die minimum (alternatief) vir mense wat nie eiers en kaas of varkvleis kan of mag eet nie. Geen beheer oor geraas van die eienaar wat op perseel woon, waar ander gaste wat onder jou kamer of langs jou in ander kamers tot vroeë oggendure uiters geraas gemaak het. Kamer was skoon en die badkamer, maar om tot daar te kom is problematies.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Alvina Narrian N
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Baie nice. Baie veilig en baie goeie diens en ons baie lekker gebly. Die eienaar en sy vrou is baie nice mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Travis A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Great place. Great place to stay and very kind owners giving the best possible service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantal
Blue Sky Manor
Thank you, Travis for your kind words. Much appreciated. Blessings. Keith and Chantal.

Stefanus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Uitstekend. Verbly, gasvryheid en kosgehalte puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cynthia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie netjies en gasvry. Voldoen aan vereistes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

De Wet P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie lekker. Netjies, gerieflik, rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Chantal Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 690
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 690
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 690
per nag (plek vir 2)
Bespreek

53 Wilde Amandel Avenue, Roodekrans, 1724, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10eaca87e5ced9292869a4426a607fcdf951ca6934c26e7826d4faee6eb78a7d00515a51c135981d56c2f8bd2e1541f54653?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 88 5 1 5 53 Wilde Amandel Avenue Roodekrans 1724 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.104373 27.840565

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang