Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Krugersdorp

4.2 / 5  
volgens 47 resensies
Lees regte resensies van Krugersdorp van 47 geverifieerde gaste.
Indien jy Krugersdorp besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Krugersdorp.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Krugersdorp akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Krugersdorp Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Krugersdorp Akkommodasie

78 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Krugersdorp Noord, Krugersdorp

Krugersdorp Selfsorg Gastehuis is 'n gerieflike gemeubileerde selfsorg-eenheid met slaapplek vir 3 gaste. Dié privaat eenheid het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, en 'n slaapbank in die leefarea. Die eenh...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wes-Rand, Krugersdorp

CeeDee is in 'n sekuriteitskompleks in Krugersdorp, Gauteng geleë. Die woonstel is naby verskeie winkels, restaurante en groot hoofweë en dit maak dit die ideale plek vir gesinne of sakereisigers. Die woonstel b...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ruimsig, Krugersdorp

Hole in One Guest House and Conference Centre is 'n luukse boetiekhotel wat in 'n koloniale-styl getooi is. Dié gastehuis het 'n restaurant, funkie- en konferensielokale en 'n kapel. Dit is ideaal geleë in Ruimsig...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Chancliff, Krugersdorp

Fullness B&B is 'n bekoorlike eenheid op die eienaar se perseel, in 'n sekuriteitskompleks in Krugersdorp. Dit is geskik vir 'n paartjie, individu of sakereisiger op soek na gerieflike verblyf na aan verskeie gerie...

30% af Weeksdae!
Vanaf
R1 535
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Wes-Rand, Krugersdorp

Alto Log Cabin is op die dolomietriwwe van die Kromdraai-area in die Wieg van die Mensdom geleë. Dié bekoorlike houthuis het 2 slaapkamers, 1 met ’n dubbelbed en 1 met 2 enkelbeddens, asook ’n badkamer met ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wes-Rand, Krugersdorp

Misty Morn Cottages is op 'n plaas aan die voet van die Zwartberge geleë, in die Wieg van die mensdom in Muldersdrift. Misty Morn Cottages bied gaste 'n keuse tussen kothuise wat ten volle gemeubileer is en elkeen...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
B&B in Protea Ridge, Krugersdorp

Sunset Manor Guesthouse is in Protea Ridge in Krugersdorp, naby die pragtige Magaliesberge en die oeroue, fassinerende Wieg van die Mensdom geleë. Die gastehuis is net 34 km van Lanseria Lughawe af. Daar is 2 kame...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Protea Ridge, Krugersdorp

Hierdie instansie is in die hartjie van die Wieg van die Mensdom en bied ideale verblyf vir enigiemand wat Gauteng wil besoek. Dié kothuise staan op 'n kleinhoewe met skoon boorgatwater en groot oop ruimtes waar ...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 3 mense
B&B in Wes-Rand, Krugersdorp

Die Rivier-Houthuis is op die oewer van die Krokodilrivier in die dorpie Muldersdrift in die Wieg van die Mensdom. Die eenheid beskik oor 'n pragtige ruim kamer met 'n dubbel- en enkelbed en 'n aparte badkamer in di...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Silverfields, Krugersdorp

Pam's Place SA is naby O.R. Tambo en Lanseria se lughawens, asook toeristebesienswaardighede en wild in die Wieg van die Mensdom, Hartbeespoort en Magaliesberg. Pam's Place is ideaal vir 'n vakansiewegbreek, sakerei...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Krugersdorp akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Gauteng blad indien jy na meer Gauteng akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za