Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Deluxe Koninggrootte Seefront
- B&B
- Deluxe Koninggrootte Noord-/Seefront
- B&B
- Deluxe 2-Enkelbedkamer
- B&B
- Deluxe Koninggrootte front nie op die see nie
- B&B
- Deluxe Seefront Binnehof
- B&B
- Deluxe Noord-/Seefront Binnehof
- B&B
- Executive Gesin-suite
- B&B
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R10000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Die koste van parkeerplek beloop R95 per nag en let asb. op die hoogtebeperking van 1,85 m.
Matrasse en bababedjies is op versoek beskikbaar.
Aandete is beskikbaar teen 'n ekstra per enkelkamer, per dubbelkamer en vir die vierman- en gesin-suites.
Die restaurant is oop van Maandae tot Saterdae vanaf 06:30 en op Sondae vanaf 07:00.
Groeptariewe is beskikbaar indien 10 kamers of meer bespreek word deur een groep. Let asb. daarop dat die hotel 'n addisionele R10 000 as terugbetaalbare breekskadedeposito sal vir groepbesprekings van 10 of meer kamers hef.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
175 Snell Parade, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 264 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang