LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Blue Waters Hotel | LekkeSlaap
+16

Blue Waters Hotel

Hotel

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Die koste van parkeerplek beloop R95 per nag en let asb. op die hoogtebeperking van 1,85 m.
Matrasse en bababedjies is op versoek beskikbaar.
Aandete en B&B-geriewe is beskikbaar teen R265 per enkelkamer, R530 per dubbelkamer en R900 vir die vierman- en gesin-suites.
Die restaurant is oop op Maandae tot Saterdae vanaf 06:30 en op Sondae vanaf 07:00.
Groeptariewe is beskikbaar indien 10 kamers of meer bespreek word deur een groep. Let asb. daarop dat die hotel 'n addisionele R10 000 as terugbetaalbare breekskadedeposito sal hef vir groepbesprekings van 10 of meer kamers.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer

Indien die bespreking minder as 14 dae voor die inklokdatum gekanselleer word, sal 100% van die totale gekwoteerde bedrag gehef word.

Indien die bespreking meer as 14 dae voor die inklokdatum gekanselleer word, sal 50% van die totale gekwoteerde bedrag gehef word.

Gaste wat nie opdaag nie sal vir 100% van die totale gekwoteerde bedrag aanspreeklik gehou word.

Vanaf R1 294
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 294
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 294
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Snell Parade 175, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlkMGJmZDg3LTllNDEtNGNhZi04MDg1LWY2Zjg5ZTQxYmI5Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 294  per nag (plek vir 2) 50 5 1 5 175 Snell Parade Durban 4001 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -29.839964535535 31.035005003214
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!