Bluebird Empire Penthouse
6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 96 Beach Road, Muizenberg, 7950, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Bluebird Empire Penthouse is 'n superieure luukse dakwoonstel in Muizenberg. Word wakker met die sonsopkomste oor die Valsbaai-kuslyn in hierdie dakwoonstel op die boonste verdieping in die ikoniese Empire-gebou.
Hierdie dakwoonstel met 3 slaapkamers bied panoramiese see-uitsigte vanaf die privaat balkonne. Die woonstel bied slaapplek vir tot 6 volwassenes en bestaan uit 3 slaapkamers en 1 badkamer, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 en suite-badkamers met 'n bad en 'n stort.
Daar is 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, yskas, skottelgoedwasser, ketel, broodrooster, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot wasgoedgeriewe, 'n sitkamer en 'n eetkamertafel met 8 sitplekke. Die dakwoonstel het ondervloerse verhitting vir gesellige winterverblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Daniel Geverifieer
Eiendomme 52
Resensies 25
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 96 Beach Road, Muizenberg, 7950, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
96 Beach Road, Muizenberg, 7950, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang