+110
Gastehuis in Oos-Londen

Blues at Bonza Bay Beach

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Elmarie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Skoon, ruim, gemaklike verblyf. Hulpvaardige, vriendelike personeel. Pragtige uitsig met 'n heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Baie aangename verblyf en goeie diens. Baie lekker ontbyt word bedien. Op versoek word goeie aandetes ook bedien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2022

Beautiful scenic, tranquil with a little piece of Greece. Lovely, spacious bedrooms, scenic balconies, various platforms, overlooking the bay where sundowners can be enjoyed after a long day. Loved the Greece like décor. Breakfasts were delicious and cooked from the heart.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucinda G
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Lekker gebly. Dit is 'n pragtige plek. Dit is skoon en netjies. Het tot 'n verwelkomingsdrankie gehad. Die personeel is so vriendelik, veral Happiness. Die eienaar was net so vriendeliik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelmarie B
1 nag Gesin met klein kinders
3.4
Des 2022

View is beautiful. They where not prepared for us on arrival the room was also not ready we only arrived after 2pm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Salette S
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2021

Perfek vir ons behoeftes. Vriendelike ontvangs. Heerlike welkomdrankie. Ons een vereiste was veilige parkering en Blue's Guest House het ons beslis nie teleurgestel nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anelize D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Asemrowend! Dit was 'n hotel, nie 'n B&B nie, die gastehuis is absoluut wonderlik. Die kos was lekker, plek word daagliks skoongemaak, die staff was vreeslik hulpvaardig en vriendelik. Beste verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brett
Blues at Bonza Bay Beach
Baie dankie vir hierdie pragtige getuigskrif vir ons BnB. Anton

Johan R
1 nag Besigheidsreis
4.8
Apr 2021

Waarde vir geld. Mooi uitsig. Netjies en skoon. Heerlike ontbyt. Puik diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Brett
Blues at Bonza Bay Beach
Baie baie dankie Johan. En dankie dat julle by ons oorgebly het. Anton

Elsabe F
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2021

Dit was baie lekker. Kamers is baie netjies. Die verwelkomingsdrankie was 'n groot verrassing en baie lekker! Die kamer by die hek was net nie so lekker nie omdat die hek baie raas in die kamer as dit oop en toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Brett
Blues at Bonza Bay Beach
Goeie Dag. Baie dankie vir die baie mooi terugvoer. Hulle het reeds Saterdag begin om die hek te skuif en hooplik sal ons binnekort 'n nuwe hek and voor muur in plek he. Groete, Anton.

Paul K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2020

Goeie waarde vir geld. Ek was al verskeie kere daar en ek gaan weer in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Brett Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

24 Princess Drive, Bonza Bay, East London, 5241, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf25456a86fbdf1405d6541cd283c526fa3ba531e9172e46114e94ea38760b27396bce5db06311d595e42e568134b0eccba9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 24 Princess Drive Bonza Bay 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.972538 27.960968
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang