LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Blue's Guest House | LekkeSlaap
+48

Blue's Guest House

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Princess-rylaan 24, Bonzabaai, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Blue's Guest House bied B&B en is net 100 m van die Bonzabaai-strand in Oos-Londen geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf met die mooiste see-uitsigte, na aan 'n verskeidenheid geriewe.

Verblyf by Blue's Guest House bestaan uit 6 slaapkamers wat smaakvol ingerig is. Elkeen van die kamers is toegerus met beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak in elkeen. Geriewe in al die kamers sluit die volgende in: elektriese komberse, 'n haardroër, 'n yskassie, gratis WiFi-kuberkolle, TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe.

'n Heerlike ontbyt word in die gemeenskaplike eetarea en aandete kan oor daar gereël word. Die gastehuis het braaigeriewe in die bome en daar is 'n Jacuzzi, swembadjie en wonderlike uitsigte op die rivier en die see in die verte. Daar is parkeerplek op die perseel beskikbaar vir gaste se voertuie.

Blue's Guest House is net 'n kort entjie se ry van winkelsentrums, restaurante en ander besienswaardighede in die area af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 31 resensies vir Blue's Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Princess-rylaan 24, Bonzabaai, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Gaste dink Blue's Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Oos-Londen Oos-Kaap
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Princess-rylaan 24, Bonzabaai, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ5OWMxNDIwLTBkZTAtNDQ3MS04MDRhLWI4MmZkYWMxOGMzMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (vir 2 persone) 31 5 1 5 24 Princess Drive Bonza Bay 5241 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -32.972538 27.960968
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!