+22
Selfsorg in Ceres

Bly 'n Bietjie

2 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 3 Binne Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Bly 'n Bietjie is 'n bekoorlike en moderne selfsorgeenheid in die hartjie van die Ceresvallei. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n besigheidsreisiger.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens. Die ruim badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n eetarea. Die sitarea het 'n TV met sitplek. Gratis WiFi is beskikbaar.

Veilige parkeerplek op die perseel agter 'n elektriese hek en heining is beskikbaar. Braaigeriewe is op versoek beskikbaar.

Daar is verskeie aktiwiteite in en om Ceres om te geniet, insluitend voetslaan, wynproe, Zipline en om kersies te pluk.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Danica M
5.0
Warm en tuis. Sal beslis die plekkie aanbeveel. Met aankoms was ons hartlik verwelkom en dadelik tuis gevoel. Netjiese plekkie en so gerieflik.
Mei 2026
Renè E
Saam met lewensmaat
5.0
'n Baie goed toegeruste eenheid met heerlike eetgoed as bonus! Baie dankie! Regtig 'n baie aangename oorslaap!
Des 2025
Elroy A
Besigheidsreis
5.0
Absolutely pleasant stay. The hosts were great. The area is very peaceful, and the place was clean and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Charl S
Saam met vriende
5.0
Bitter gemaklik en vriendelike diens. Baie netjiese plek om te bly. Die eienaars was verskriklik vriendelik en behulpsaam gewees. Sal dit definitief v...
Sien meer
Nov 2025
Jemille S
Saam met lewensmaat
4.6
Stil, rustig & 10/10. Dit was 'n baie rustige plekkie. Die gasheer was baie vriendelik. 10/10 vir hulle dienste.
Mei 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Maritza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 3 Binne Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bly 'n Bietjie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

3 Binne Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a46d949621e7509938c8b3fcae49dfcd77269dcbf089920c6274635f114a98208b0d825cc8ea5e79acfde7bcd5ad23cd096?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 3 Binne Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.36306352371 19.313488186977
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang