- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 14 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Soos Gesien op Facebook
- 66a Olympus Drive, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Bly is 'n luukse B&B en 'n nuwe toevoeging tot Blos Café, 'n puik restaurant in die hartjie van Pretoria-Oos.
Die 4 en suite-kamers is kunstig ontwerp. Elke kamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed, DStv-kanale, WiFi, en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die kamers is net 'n paar tree vanaf Blos Café met sy heerlike kos, besige kroeg met boetiekbier, kaggels, konferensiegeriewe, WiFi en werkruimtes. Al dié geriewe word omring deur lowerryke bome en plante.
Bly is gemáák vir ambassadeurs, internasionale reisigers, sakelui, bruide, bruidegomme en gesinne wat van ver af kom.
Die B&B is oorkant die Olympus Village Winkelsentrum en net 4,4 km vanaf Woodlands Boulevard Winkelsentrum. Toegang tot die N4 en die N1 is glad nie 'n probleem nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Mareli Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 45
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 66a Olympus Drive, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
- Gaste dink Bly het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
66a Olympus Drive, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 14 gaste
- Geen kinders
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang