2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- Dwaarsweg 260, Grootbrak Rivier, 6525, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Bo-den-See Cottage is 'n pragtige, intieme toevlugsoord in Groot-Brakrivier. Dit is ideaal vir 'n paartjie. Dit beskik oor 'n bekoorlike houtvuurwarmbad en is net 5 tot 7 minute vanaf die naaste strand.
Dié kothuis het slaapplek vir 2 gaste en is smaakvol gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n knus sitarea met gemaklike rusbanke en 'n kaggel.
Die skuifdeure lei na 'n dek met 'n pragtige uitsig oor die see, met braaigeriewe en 'n KolKol-houtvuurwarmbad. Dit is die perfekte plek om 'n oggendkoffie te geniet of 'n glas wyn teen sonsondergang te geniet, vergesel deur die strelende geluide van die branders en die asemrowende uitsigte oor die see en bos.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Sophia Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 32
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Dwaarsweg 260, Grootbrak Rivier, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink Bo-den-See Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Dwaarsweg 260, Grootbrak Rivier, 6525, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang