+27
Selfsorg in Tuinroete

Bo-den-See Luxury Glamping Tent

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Ricardo G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Awesome and I would recommend this venue to friends and family. We had a fantastic stay and the service was excellent. I would recommend that the glamping tent kitchen needs more cupboard packing space for groceries as it is a self-catering accommodation. But overall the scenery and stay were awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liam P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Amazing. It was so amazing, the views were immaculate and the staff were so welcoming. Bo-den-see will definitely see us again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tony A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Beautiful setup, amazing views, secluded and tucked into the surrounding forest. We love the design and layout. We also love the wood-fired hot tub - a must for such type of accommodation these days and Kol-Kol sets the bar with regard to hot tubs. All the creature comforts make for a very relaxing stay. Our 'new' special spot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Evan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie rustige plekkie om net te ontspan. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edith J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Wow! Wow! Die tent binne is smaakvol ingerig, geleë tussen die bome met baie voëls, maar nog steeds 'n mooi uitsig oor die see. Baie privaat en stil met 'n heerlike groot dek om te ontspan. Ons het ons verblyf daar baie geniet. Mandy het ons ontmoet met aankoms en het dadelik uitgehelp toe daar 'n onvoorsiene probleem met WiFi was. Baie dankie vir jul gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiana M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Ongelooflik mooi en rustig. Ja. Ons het baie die kolkool jacuzzi geniet. Alles was baie netjies en skoon. Dit was maklik om te vind. En baie, baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

Rustig en heerlik! Dit was baie aangenaam. Mooi uitsig en privaat. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Chris P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Magnificent. Very good, neat and everything you need with a great view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elisca M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Tranquil. It was amazing. The staff were accommodating and kind. The tent was well maintained and the views were breathtaking!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacorien W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Gemaklik en salig. Dit was 'n heerlike ervaring en lekker naby aan baie restaurante en aktiwiteite. Maar ook perfek vir dié wat net die rustigheid wil geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Sophia Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 42

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 400
20 % AF
R 1 400 R 1 120
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 400
20 % AF
R 1 400 R 1 120
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 400
20 % AF
R 1 400 R 1 120
per nag (plek vir 2)
Bespreek

260 Dwaarsweg, Grootbrak Rivier, 6525, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2eefd3103b564942a412931508799453f6f8a9616fb0d53db8f1f47801c16bc5c0c3d703246d6164d805c202e5acff58334c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 120 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 260 Dwaarsweg Grootbrak Rivier 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.040334756155 22.266218816622
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang