Boekenhout Lodge
6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Off the R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Boekenhout Lodge is ’n gerieflike selfsorgeenheid vir 6 gaste in die bekende Mabalingwe Natuurreservaat, sowat 31 km van Bela-Bela se middedorp af.
Dié dubbelverdieping-lodge bied verblyf aan 4 volwassenes en 2 kinders, en beskik oor 3 slaapkamers en 2,5 badkamers, ’n kombuis en ’n sitarea. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n bad. Die tweede slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 kamers deel die gebruik van ’n badkamer wat ’n stort, wasbak en toilet het. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplam-kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het ’n TV met sekere DStv-kanale en lei na die hoofdek met 'n vuurput en 'n uitsig oor die reservaat.
Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die lodge het ook 'n toegewese selfry-wildkykvoertuig wat teen 'n ekstra koste per dag gehuur kan word.
Die oord spog met verskeie geriewe en aktiwiteite, soos wildritte, wildkyk te perd, koue en warm swembaddens, en 'n buite-spa.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Lynette Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 25
Resensies 342
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- Off the R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Boekenhout Lodge het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang