+16

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 295 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Kayla J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Very pleasant stay. Very nice and clean. We enjoyed our stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coenrad S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Heerlik en vars uitgerus! Heerlik gebly en gaan al jare na Boer en Brit vir ons oornag akkommodasie. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Waarde vir geld. Ons kon heerlik ontspan na die lang pad. Die eenheid het voldoen aan die nodige vir oornag en was skoon en netjies. Die veiligheid van ons voertuig was ook 'n pluspunt. Baie dankie aan ons gasvrou vir haar omgee en vriendelikheid. Ons sal vir seker weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Gemoedsrus met die gevoel van veiligheid. Ons geniet altyd ons oorslaap by Boer and Brit. Die gasvrou gee om vir haar gaste en die eenhede is altyd baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhardus D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Fabulous. Was very nice, just sad that the outside area had cigarette buds and empty sachets on the ground.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heidi
Boer and Brit
Hi Gerhardus, Thank you for your review. I will definitely look into the cigarette buds situation. It is definitely not acceptable. I am so sorry for that. Kind regards, Heidi

Lizelle K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Beslis die moeite werd. Oulikste netjiese plekkie. Gerieflik. Het niks meer nodig nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Baie lekker alles wat nodig is. Baie lekker alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annerie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Lekker rustig en skoon. Skoon en netjies. Maklik om in te boek, veral na ure.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henrietta S
1 nag
5.0
Aug 2025

Value for money. It is a beautiful place with everything for a quick stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie S
1 nag
5.0
Jun 2025

Excellent. Good value for money. Clean and well kept.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Heidi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 295

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

36 Noord Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a2d7967e4672ede52e675d0e3d91de84b90097be16e15c85715630a3e8a594f5cee626e2e6f54416c8ca50ce198c9746185?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 295 5 1 5 36 Noord Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.2478399 24.533459

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang