Pick your preferred language

English

Afrikaans

+21
Selfsorg in Overberg

Boesmanskloof Bellreed Cottage - No.8

4 gaste

1 slaapkamer

2 beds

2 badkamers

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Bellreed, McGregor, 6708, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Boesmanskloof Bellreed Cottage - No.8 is 'n bekoorlike selfsorg-klipkothuis wat tussen McGregor en Greyton geleë is. Dit word deur die Riviersonderendberge, rotspoele en staproetes omring en is net 2 uur se ry vanaf Kaapstad. Hierdie is die ideale plek vir natuurliefhebbers wat op soek is na rustige verblyf tussen die area se skilderagtige fynbos.

Hierdie ruim kothuis het 'n oopplan-uitleg en beskik oor 'n slaaparea, eetarea en 'n kombuis. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en 2 stapelbeddens. Die badkamer het 'n wasbak en 'n stort, asook 'n aparte toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kothuis beskik oor 'n eetarea met 'n kaggel. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, tweeplaatstoof, kook- en eetgerei toegerus. Gaste het toegang tot 'n ruim onderdakarea met 'n ingeboude braai.

Daar is 'n gemeenskaplike swembad 100 m vanaf die kothuis. Buitemuurse aktiwiteite rondom die verblyf sluit staproetes, bergfietsry en voetslaan in.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Kaggel
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jana Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 177

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Bellreed, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Gaste dink Boesmanskloof Bellreed Cottage - No.8 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Bellreed, McGregor, 6708, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b25c0053dabfa4a0e91d02ddfb3c978b880360e621d2ec92267c33c89fc8b1b142da43da4692e21351ac48cc646ccc269b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 11 5 1 5 Bellreed McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.013230410604 19.727823640867
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang