+27
Selfsorg in Kaapse Wynlande

Boesmanskloof Brenda Cottage - No.9

6 gaste

1 slaapkamer

5 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Robertson Road, Farm 244, Portion 2, McGregor, 6708, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Boesmanskloof Brenda Cottage - No.9 is bekoorlike selfsorgverblyf in die skilderagtige Boesmanskloof, McGregor. Dit bied ononderbroke uitsigte op die Riviersonderendberge.

Hierdie kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n enkelbed en 'n dubbelbed. Die oopplan-leefarea het 3 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en daar is 'n aparte toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskas, gasstoof, gasoond, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n kaggel, 'n etenstafel vir 6 en 'n sitarea. Die kothuis lei na 'n stoep met braaigeriewe, 'n tafel en stoele.

Die verblyf is langs die bekende Boesmanskloof-voetslaanroete en net 100 m vanaf 'n gedeelde swembad. Daar is ook nog voetslaanroetes en bergfietsryroetes.


Kamer-opset

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Leefarea

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Kaggel
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Tony O
Saam met vriende
5.0
Beautiful beautiful beautiful. It was one of the best stays I have had. The most breathtaking views and peaceful as anyone could wish f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Angie R
Gesin met tieners
5.0
Warm welcome, amazing views, plenty of space, everything you need, clean. We booked to just have an overnight stay from Plettenberg Bay...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026
Thea S
Gesin met tieners
5.0
Net wat die dokter bestel. Dit was wat ons verwag het. Baie afgesonder en dankbaar vir geen TV of sein.
Aug 2025
Mari V
Saam met lewensmaat
5.0
Quiet and beautiful views over the valley. Lovely mountain cottage with beautiful views over the valley from the big stoep. The cottage...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Sunay C
Saam met lewensmaat
4.6
Perfekte plek vir 'n "back to basics" wegbreuk. Al die basiese geriewe was beskikbaar met ys en hout as bonus! Ons kon binne braai in die aand (was te...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Jana Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 186

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Robertson Road, Farm 244, Portion 2, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Gaste dink Boesmanskloof Brenda Cottage - No.9 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Robertson Road, Farm 244, Portion 2, McGregor, 6708, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa34934dc1bfcc2847ba74e4a1e418e69b337d0162096bf32c01b4971f15a48da302950dc29eedce82e5876ab27c9265b3d55?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense 6 5 1 5 Robertson Road Farm 244, Portion 2 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.013555320119 19.727968343747
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang