Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Kaapse Wynlande

4.5 / 5  
volgens 1367 resensies
Lees regte resensies van Kaapse Wynlande van 1367 geverifieerde gaste.
Indien jy Kaapse Wynlande besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kaapse Wynlande.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Wynlande akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Winelands Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapse Wynlande Akkommodasie

916 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
SPAAR 30%
VanafR1 798
R1 259
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bovlei, Kaapse Wynlande

Val du Charron Wine & Leisure Estate is op 'n wyn- en olyfplaas in die hartjie van die Bovlei-vallei geleë. Dit is 10 minute van die dorp Wellington af en minder as 'n uur se ry vanaf Kaapstad. Die landgoed is gele...

SPAAR 30%
VanafR580
R406
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Montagu, Kaapse Wynlande

Karoo Pride, En Route is 'n eksklusiewe wegbreek-bestemming met asemrowende natuurskoon en pragtige berg-uitsigte. Die kothuise staan in 'n rustige omgewing en word omring deur berge en vars Karoolug. Dit is 'n puik...

SPAAR 30%
VanafR2 400
R1 680
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Hoog-En-Droog, Kaapse Wynlande

The Avenues Guest House is in die prentjiemooi Paarl in die hartjie van die Kaapse Wynlande geleë. Verblyf word gebied in 1 selfsorgwoonstel met 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed ...

30% af Winteraanbod!
VanafR1 700
R1 190
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Stellenbosch, Kaapse Wynlande

Carpe Diem is n 3 slaapkamer 'cottage' in Nuutgevonden Estate geleë - 'n baie veilige sekuriteitskompleks met wagte 24 uur aan diens in die buitewyke van Stellenbosch, langs Weltevreden Landgoed. Dit is omring deur...

25% af Weeksdae!
VanafR1 200
R960
per nag (plek vir 2)
B&B in McGregor, Kaapse Wynlande

Le Bonheur is in McGregor, 'n bekoorlike dorpie na aan Robertson in die Wes-Kaap. Dit is net 2 ure van Kaapstad af en binne stapafstand van verskeie winkels, restaurante, koffiewinkels, kuns- en kunsvlytwinkeltjies ...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaapse Wynlande

Vineyard House het 'n 360°-uitsig oor wingerd en berge. Dis net 32 km vanaf die pragtige dorp Worcester en 130 km vanaf Kaapstad. Dié moderne huis het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koning... Aanpasbare Kansellasie!

15% af Weeksdae!
VanafR845
R718
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Paarl, Kaapse Wynlande

A'Queenslin Guest House is hoog teen Paarlberg geleë met maklike toegang tot die natuurreservaat met verskeie roetes en asemrowende uitsigte net 'n paar minute hiervandaan. Al die kamers het DStv, gratis WiFi, tee-... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
B&B in Worcester, Kaapse Wynlande

De Bergen is 'n bekoorlike B&B in Worcester. Die huis bied lieflike uitsigte oor die Hexrivier-bergreeks en dit is ideaal geleë naby verskeie besienswaardighede. Die verblyf bied slaapplek vir 2 gaste in 'n slaapk... Aanpasbare Kansellasie!

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR800
R640
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Klapmuts, Kaapse Wynlande

Groendraai is op die plaas Groendraai in die pragtige Klapmuts-omgewing geleë. Die ligging is ideaal en ons is ongeveer 2 km vanaf die N1 met Stellenbosch, Paarl, Wellington en Franschhoek almal binne 'n 20 km-radi... Aanpasbare Kansellasie!

20% af Weeksdae!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Brandwacht, Kaapse Wynlande

Feel @ Home is 5 minute se ry van Stellenbosch se middedorp, plaaslike restaurante, skole en gewilde wynlandgoedere af. Daar is 3 gerieflike en ruim en suite-kamers in 'n privaat huis in 'n stil buurt. Let asb. op d...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

“Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn, klein bietjie wyn vir my, en ook vir jou …” wanneer ons vakansie in die Kaapse Wynlande gaan hou! Hier kan jy van Paarl tot in Robertson wynproe by die mooiste wynplase wat al eeue lank pronk en Afrikaners plesierig maak. Wyn word al vanaf Jan van Riebeec...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...