Boesmanskloof Compacta Cottage - No.7
6 gaste
2 slaapkamers
6 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Onverwacht, McGregor, 6708, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Boesmanskloof Compacta Cottage - No.7 is halfpad tussen McGregor en Greyton geleë en 2 uur se ry vanaf Kaapstad via Worcester, Robertson en McGregor, wat dikwels "The Road to Nowhere" genoem word. Die ligte van die nabygeleë dorpies op die R62, die wêreld se langste wynroete, en die Overberg verseker saans 'n prentjiemooi uitsig. Dit is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Albei slaapkamers het 2 enkelbeddens en daar is 2 ekstra enkelbeddens in die leefarea. Die badkamer het 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kothuis beskik oor 'n eetarea, sitarea met 'n kaggel en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas, tweeplaatstoof en 'n mikrogolf toegerus. Buite is daar 'n swembad, braaigeriewe en 'n uitsig oor die Gobosrivier waar daar 'n klomp rotspoele is.
Volg die aanwysings en stap vanaf die Gobosrivier of die nabygeleë gemerkte voetpad om die unieke blomme op die plaas te bewonder. Dié natuurliefhebbersparadys lê in die hartjie van die Riviersonderendberge en word deur die bergpieke van die Langeberge en Galgeberge omring.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Jana Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 186
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Onverwacht, McGregor, 6708, Wes-Kaap
- Gaste dink Boesmanskloof Compacta Cottage - No.7 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Onverwacht, McGregor, 6708, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang