BoStrand Huisie
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 111 Beach Road, Gordon’s Bay, Cape Town, 7140, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
BoStrand Huisie is 'n kothuis op die grondverdieping met 'n pragtige see-uitsig. Dit is reg agter die NG Kerk in Gordonsbaai geleë, net 150 m vanaf die hoofswemstrand en die Melkhoutwoud-wandelpaadjie. Die kothuis bied maklike toegang tot plaaslike winkels en restaurante en gaste kan lekker in die dorpie rondstap.
Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuisie en 'n sitarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is met 'n yskassie, konveksie-oondjie met 'n tweeplaatstoof, basiese eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n rusbank en gratis WiFi is beskikbaar. Skuifdeure lei na 'n stoep met 'n piekniektafel en daar is ook 'n mooi grasperk. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Juanita Geverifieer
Eiendomme 40
Resensies 134
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 111 Beach Road, Gordon’s Bay, Cape Town, 7140, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
111 Beach Road, Gordon’s Bay, Cape Town, 7140, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang