6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Bokfontein se loop, Bokfontein Farm, portion 16, Swartruggens, 2835, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Bokfontein se loop-Riverside unit bied lieflike verblyf 45 km vanaf Rustenburg en 20 km vanaf Swartruggens op die N4. Hierdie gerieflike wegbreek is in die mooiste vallei en het 'n plaasatmosfeer.
Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die ander badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die sitarea met gemaklike sitplek.
Buite is daar 'n boma en 'n plonspoel. Daar is ook 'n welige tuin met hoë bome en veilige parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Marietha Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Bokfontein se loop, Bokfontein Farm, portion 16, Swartruggens, 2835, Noordwes
- Gaste dink Bokfontein se loop - Riverside unit het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Bokfontein se loop, Bokfontein Farm, portion 16, Swartruggens, 2835, Noordwes
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang