+73
Selfsorg in Boknesstrand

Bokkabanas Self-Catering

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Madelei L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Baie lekker! Baie lekker! Netjies, rustig en goed geleë!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Pragtige blyplek naby die see. Ek dink jy kry effe meer as waarvoor mens betaal. Baie netjiese skoon geriewe. Met sepies en allerhande luukshede. Hout met vuuraanstekers. selfs die "lighter"is daar. Dit raak mos normaalweg eerste weg. Filterkoffie en melk ook. Meer as wat verwag word. Uiters netjiese en gerieflike oornagplek. As hulle nie Desember alreeds vol bespreek was nie was ons beslis daar. Sou nog 'n dag of wat kon oorbly as ons tyd dit toegelaat het. Baie na aan die strand. Oulike dorpie met die nodige winkels buiten as jy bier benodig ry dit saam eerder. Leker vleisie gekry op die dorp en daar is 'n pragttige strand met rivierloop vir diegene wat kanoe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariza B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Very nice! We had a lovely stay. Units are well equipped and we loved the attention to fine details. Would definitely recommend it for anyone looking for accommodation in the Boknes area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Wonderful getaway. Wonderful and restful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annamarie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2025

Lekker gekuier, en geslaap. Die eenheid is uitstekend toegerus met alles wat mens moontlik nodig mag kry om lekker te braai en eet. Baie netjies en baie smaakvol toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franciska V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Goed geleë en netjies! Baie oulike plek. Baie netjies en modern, goeie aandag aan klein details. Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Greg Riley's Electrical R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Lovely, thanks. It was a lovely unit and stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Zani K
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

The perfect accommodation for a beach getaway. This was the perfect beach accommodation! The units are so neat and clean with all the amenities I could possibly need. I loved braaing on the covered stoep in the evenings. The small, fenced garden was great for my dog. The units are conveniently located a short walk from the shops, and less than 1 km from the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Flora C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Happy. Despite cool weather and rain, our stay was very cosy and comfortable. Electric blankets helped a lot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Ons het heerlik gebly! Ons het heerlik gebly en alles was perfek. Rene het die ekstra myl vir ons gestap met 'n bondel onverwagte wasgoed. Baie dankie vir alles, sien julle definitief volgende jaar weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 3)
Bespreek

290 Daniel Scheepers Street, Boknesstrand, 6189, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbba543aa35dc0eb40d7330ccf88c93b2115c8d593307fbb07ab054e3d499f7133ae1c85aae4c3bf9b0fa8c8c253811a23561?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 3) 13 5 1 5 290 Daniel Scheepers Street Boknesstrand 6189 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.728527972426 26.576822885564
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang