+68

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Christie O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

All in all, we had a wonderful stay and highly recommend Bokmakierie. The cottage is well located and is set up with everything you could possibly need, from comfortable bedding and bath towels to a well-equipped kitchen with everything one would need. It is within easy walking distance from the beach and restaurant. Zelna is very informative, and the special touches such as milk in the fridge, chocolates, and biscuits to nibble on were unexpected but very welcome. Another unexpected touch was someone cleaning the braai every morning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carl O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Awesome plek. Baie netjies en skoon en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelna
Bokmakierie
Baie dankie, Carl. Bly julle het dit geniet! Hoop julle kom weer kuier. Vriendelike groete, Zelna

Johann P
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Rustig, lekker en te kort. Ons het so lekker vakansie gehou by Bokmakierie! Daar is als wat jy nodig het. Die kinders het die swembad geniet en die strand is loopafstand! Wat meer wil jy hê, ons sal beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelna
Bokmakierie
Baie dankie, Johann. Baie bly julle het dit geniet. Julle is altyd welkom terug. Vriendelike groete, Zelna.

Hugo M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Amazing. Amazing place to stay. Will definitely go there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelna
Bokmakierie
Hi Hugo. Thank you for the review. So happy you enjoyed your stay. Would love to welcome you back!

Lindy K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

10 uit 10! Als wat jy nodig het vir 'n heerlike vakansie! Ons het heerlik by Bokmakierie gebly. Ons agent het ons heeltyd op hoogte gehou en ons welkom laat voel. Dis 'n pragtige plek met als wat jy nodig het en meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelna
Bokmakierie
Baie dankie, Lindy. Ek is so bly julle het die tydjie by Bokmakierie geniet. Hoop om julle weer te sien!

Laetitia W
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Bokmakiere is 'n veilige, silwerskoon gerieflike en vriendelike kuierplek! Dit was 'n heerlike, onvergeetlike paar dae by Bokmakierie! Die weer het ook mooi saamgespeel en die plaspoel is beslis 'n groot treffer. Alles was kraakskoon en baie gerieflik. Die oord is 'n ware paradys. Ons het oral gestap en die twee restaurante so gerieflik naby was 'n groot lekkerte. Ons was nooit bekommerd oor veiligheid nie, want die sekuriteit is uitstekend. Baie dankie aan die webtuiste, en veral aan Zelna — haar vriendelike, behulpsame gasvryheid was 'n riem onder die hart.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelna
Bokmakierie
Baie dankie dat julle Bokmakierie gekies het. Dit was 'n voorreg vir my. So bly julle het lekker gekuier en hoop om julle gou weer te sien.

Karin N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Lovely weekend stay in Cape St Francis. Lovely stay at Bokmakierie. The house was equipped with everything you need for a great stay, and Zelna was very attentive and ensured we had a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelna
Bokmakierie
Dear Karin, Thank you so much for your review. It was such a pleasure hosting you and I'm so happy you had a good stay.

Anelda T
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Sal beslis aanbeveel. Ons het 'n heerlike vakansie gehad. Bokmakierie het alles wat jy nodig het in 'n vakansiehuis. Pragtige dekor en die swembad en tuin is beskerm van die wind. Zelna is 'n fantastiese gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelna
Bokmakierie
Baie dankie, Anelda. Julle is altyd welkom. Bly julle het 'n lekker tyd gehad. Vriendelike groete Zelna

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Zelna
Bokmakierie
Dear Gavin Thank you so much for your feedback. Would love to welcome you back to Bokmakierie. Kind regards, Zelna

Carol C
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2025

Well appointed, very clean, excellent/efficient owner. A great experience. We had a wonderful stay. Well appointed cottage, very clean and they have thought of everything you would need to make your stay comfortable. Lovely plunge pool to enjoy. Host was on top of all the arrangements and made it easy for your arrival and departure. Breakage deposit was returned immediately.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Zelna
Bokmakierie
Hi Carol Thank you for your review. Was lovely hosting you. Warm regards, Zelna

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Zelna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Da Gama Road, Cape St Francis Resort, Cape St Francis, 6312, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9782cf5675bdd2e0cf556ab6aad0e9fac1acceeab5a13302220f4e57702ab076810b2b1dd8dd7edfc24c40f315acf0f5df6b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 Da Gama Road Cape St Francis Resort 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -34.1991052 24.8314874
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang