+57

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Chandra F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Comfortable and pleasant. We had a very comfortable overnight stay at Boma Choma. The place was bigger than expected and the rooms were so nicely and thoughtfully decorated. The place is great for short or longer stays and was perfect for two little ones with the garden and play area outside!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chante-Lize B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Baie lekker. Dit was ons tweede keer by Boma Choma gewees en dis nog steeds 'n wonderlike plek en ons het dit vreeslik baie geniet en daar was genoeg spasie gewees vir ons almal. Sal die plek enige tyd vir iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chante-Lize B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Vreeslik baie lekker. Dit is 'n baie lekker plek om by te wees. Dit was baie netjies en die veiligheid is baie goed. Ek sal die plek vir enige iemand enige tyd aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Fantasties. Pragtige verblyf, wonderlike plek vir 'n aand se rus na 'n lang rit op die pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Faizel M
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jan 2026

Lovely home, will stay there again. Everything was as in the pictures. Private, will stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Eveline D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Stukkie hemel in die Karoo! Uitstekende oornagverblyf. Boma Choma is luuks, pynlik netjies en skoon en pragtig versier. Die beddens was baie gemaklik met vars linne en die lugversorging was 'n seëning in die hitte. Die WiFi en Smart TV asook die kombuistoebehore was van die beste gehalte. Gasvrou het ons baie welkom laat voel. Dit was die beste verblyf waar ons nog oornag het in die Karoo. Baie veilig, stil en privaat. Ons sal vir seker weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Ontspanning na lang pad, gemaklik en skoon. Ons het ons tydjie by Boma Choma baie geniet. Alles was silwerskoon! Gemaklik, alles wat mens nodig het, is beskikbaar en die ligging is stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilmie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Aangename oorstop oppad huis toe die Kaap. Pragtige, gemaklike plekkie. Was net een aand, maar sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brechtje J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Heerlik ontspanne, alles wat nodig is. Lieflike, skoon, modern.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wanda L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Fantasies. Die kinders wou 'n hele week hier spandeer, maar ons het ongelukkig net een nag oorgeslaap, want ons was oppad met vakansie. Ons sal definitief weer by julle oornag. Ons het baie vriendelike diens ontvang en baie welkom gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Ilse Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 87

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 650
10 % AF
R 1 650 R 1 485
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 650
10 % AF
R 1 650 R 1 485
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 650
10 % AF
R 1 650 R 1 485
per nag (plek vir 6)
Bespreek

8 Brand Street, Middedorp, Beaufort-wes, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1f81aa76f364a6436543f7c8922cc09a939a7e274464fd9d11f9a07aa4c90a9f9c46ea24fbecb2ec6b6a759153087cb8b94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 650 nouVanaf R1 485 per nag (plek vir 6) 38 5 1 5 8 Brand Street Middedorp 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.351515296129 22.586717870759
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang