+43
Selfsorg in Montagu

Bon Accord Farm Cottages

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 203 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Willie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Wonderlike uitsig en uitstaande atmosfeer daar op die bult. Heerlik gebly met uitstekende mooi uitsig en rustigheid. Volgende keer sal ons twee aande oorbly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eben B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Uitstekend. Die verblyf was pragtig, ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Baie veilige en rustige omgewing. Kos vir die siel! Die akkommodasie is baie keurig ingerig met al die noodsaaklike benodigdhede en nog meer. Het sommer dadelik tuis gevoel. Pragtige uitsig oor die plaas en geleentheid vir lekker stap en draf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Lekke! Pragtig. Rustig. Een van die pragtigste plekkies met 'n asemrowende uitsig. Huis is goed toegerus en ideaal vir 'n naweek weg!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Excellent. The situation of the property has excellent views of the countryside. The property is capacious and clean with all the facilities needed. My only negative is that I didn't book for a longer stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alex L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Rustig, pragtig, gerieflik en goed vir die siel. Baie lekker gebly. Huisie goed ingerig met alles wat mens nodig het. Enigste kommentaar is dat die stort hokkie baie klein is. Die uitsig is pragtig en ons kon nie ophou kyk na die mooi van die omliggende berge nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colin S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

It is an amazing place close to Montagu with a stunning view. Magnificent accommodation with a stunning view of the valley. The hostess was very informative and obliging.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Etelka P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Peaceful and relaxing. The view was spectacular. The farm was quiet and peaceful. Close enough yet far enough from all amenities. The cottage was well equipped and I particularly liked having two bathrooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanine T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Een van die beste vakansies vir ons! Dit was een van die beste verblywe wat ons nog ooit ervaar het. Ons het dit baie geniet. Die plaas is pragtig mooi, die kothuis was uitstekend skoon en netjies met alles wat 'n mens ooit kon nodig hê vir lekker bly. Dis werklik baie goed gedoen, mooi en fantasties skoon en netjies. Baie, baie goeie diens. Ons gasvrou was wonderlik! Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Just excellent. We like to say the best accommodation we had on our six weeks' travel around SA. Very spacious, well-equipped cottage. A view second to none. Five stars from us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elsje Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 203

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Bon Accord Farm, Baden Road, Montagu, 6720, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9035178342dac20d11c1c581bb69391af8957826dfc26fa8e70d1200023b1487b79a0846d7aef72425f2161309163bd4b3e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 203 5 1 5 Bon Accord Farm Baden Road 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.733536111111 20.105458333333

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang