4 gaste
1 slaapkamer
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - R60, Bonfrutti Farm 173 Portion 4, Bonnievale, 1459, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Bonfrutti Druiwetros is 'n lieflike selfsorgkothuis wat in 'n rustige omgewing geleë is op 'n plaas aan die voet van die Langeberge, langs die R60 tussen Ashton en Swellendam. Bonfrutti bied 'n heilsame smaak van plaaslewe, vars lug en water uit 'n bergstroom die hele jaar deur.
Dié kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n sentrale etenstafel en stoele. Die sitkamer het 2 kinderbeddens en 'n binnebraai. Vir gaste se vermaak is 'n TV met DStv-kanale beskikbaar.
Die eenheid maak oop op 'n onderdakstoep met sitplek buite, 'n hangmat, 'n houtvuur-bubbelbad wat deur bergwater gevoed word, en 'n vuurput. Parkeerplek op die perseel is beskikbaar, en gaste kan sterrekyk, voëlkyk, plaasdiere, bergfietsry, staproetes, 'n plaasstalletjie en wynroetes geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Elmarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R60, Bonfrutti Farm 173 Portion 4, Bonnievale, 1459, Wes-Kaap
- Gaste dink Bonfrutti Druiwetros het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R60, Bonfrutti Farm 173 Portion 4, Bonnievale, 1459, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang