Bonhomie
2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 82 St Michaels Avenue, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Bonhomie is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Nature's Valley. Ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers, bied hierdie woonstel 'n uitstekende tuisbasis vanwaar gaste die omgewing kan verken en geniet.
Hierdie ateljee-eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 'n oopplan-slaaparea en 'n badkamer. Die slaaparea is gemeubileer met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea beskik oor 'n gemaklike rusbank en vir die gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n patio, braaigeriewe en veilige parkering op die perseel geniet. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. Besienswaardighede in die omgewing sluit in die Nature's Valley-strand en verskeie staproetes soos die Otter Trail End, Salt River-staproete, Pig's Head en Kalender Hut.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Danie Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 41
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 82 St Michaels Avenue, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
82 St Michaels Avenue, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang