Bono Luxury Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 23 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maraisstraat 38, Rustenburg, 0299, Noordwes
- Vanaf R966 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bono Luxury Guesthouse is 'n klein, intieme en rustige plek in die hartjie van Rustenburg, waar gaste saam met vriende en familie kan ontspan. Die gastehuis bied gerieflike verblyf in 9 kamers met slaapplek vir 2, 3 of 4 gaste elk.
Verblyf word in 5 dubbelkamers, 2 kamers vir 3, 'n 2-enkelbedkamer en 'n gesinskamer aangebied. Die kamers het elkeen 'n dubbelbed, 2 tot 3 enkelbeddens of 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank. Elke kamer se badkamer het 'n stort en 'n bad, net 'n stort of net 'n bad.
Daar is ook 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging en 'n TV met DStv in elke kamer. Die kamers het glasskuifdeure wat na 'n privaat stoep lei.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, veilige parkeerplek, gratis WiFi, konferensiegeriewe, 'n braai-area en 'n gedeelde eetarea waar gaste 'n komplimentêre ontbyt kan geniet.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Skootrekenaar-projektor
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
1/5
Khathu Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Maraisstraat 38, Rustenburg, 0299, Noordwes
Sien meer verblyf in Rustenburg Town Rustenburg Noordwes
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 23 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maraisstraat 38, Rustenburg, 0299, Noordwes