Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Estranel S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

More than satisfied. This is a cosy little gem. I've fallen in love with the braai area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stacus O
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Excellent value for money and I’d gladly stay here again. Highly recommended. We had a great experience during our stay. The place was clean, comfortable, and exactly as described. The host was friendly, responsive, and made sure everything ran smoothly. The location was convenient, quiet, and felt safe — perfect for both work and rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alain S
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Wonderlik. Baie lekker gebly. Oulike plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Comfortable, cozy and met all our requirements. Friendly host with all amenities like DStv, WiFi and built-in braai. Quiet and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk H
1 nag
5.0
Jan 2025

Wonderlike rus. Wat 'n wonderlike plek om oor te bly met verskriklike vriendelike en behulpsame mense wat jou ontvang en seker maak jy is gerieflik. Hulle gaan uit hul pad vir 'n mens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elisma O
Kort verblyf
1.2
Des 2025

Swak! In meer as 10 jaar wat ek gereeld die webtuiste gebruik vir akkommodasie landswyd, is hierdie die swakste kliëntediens van ’n gasheer, en beslis nie waarde vir geld nie. Daar word nie eens ’n bakkie ys vir jou in die vrieskas gesit nie, of selfs net ’n botteltjie koue water nie — dit was 35° toe ons ingecheck het. Die plek was vuil; ek moes self die hondehare van vorige gaste se hond afvee en dit van die beddegoed en stoele afskud. Die groot kamer het na sigaretrook geruik. Ons is nie rokers nie, en die plek word ook geadverteer as nie-roker-akkommodasie. Die WiFi het glad nie gewerk in die vyf dae wat ons daar was nie. Die drein loop elke keer oor wanneer jy stort, by die stoep waar jy inkom. Daar word ’n lugversorger gewys op foto 15 van 18, links bo in die hoek, maar daar is geen lugversorger nie. Die waaier bo daardie dubbelbed waai ook net op een stadige spoed, maak nie saak op watter spoed dit gestel word nie. Glad nie plesierig in die erge hitte nie! Jy weet ook nie waar om die sleutel te los op die dag van uitboek nie. Dit is dinge wat vooraf met gaste bespreek behoort te word, en darem net iets kleins saam met die handdoeke op die bed — soos ’n blommetjie of klein sjokolade — om gaste welkom te laat voel. Daar word vir jou gesê die handdoeke is in die kas; jy kan dit self uithaal. Ek kan Bonsai nie aanbeveel nie. Ek is gewoond aan baie beter standaarde by ander verblyf op die webtuiste.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Dalene O
1 nag
5.0
Des 2024

Uitstekende verblyf, alles was tot ons verwagting. Baie lekker en aan al ons verwagtinge voldoen, vriendelike gasheer en 'n mens voel welkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amzolela N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Amazing. Very welcoming owners, nice place to go and relax.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Lekker gemaklik. Wat 'n lekker plekkie! Ons sal definitief weer hier bespreek as ons opsoek is na verblyf in die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wanda B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Baie lekker. Ons het baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Bonsai
Baie dankie. Dit was lekker om jou te ontvang.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek

684 Hurst Street, Hankey, 6350, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6CAf6Kuo64Uzt8b4XIbNFID4Bi1cAkrtcY3rFPeHxf65qDHHPl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 6 mense 40 5 1 5 684 Hurst Street Hankey 6350 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.835114148112 24.882334023714

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang