Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Hankey besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Hankey.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hankey akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hankey Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hankey Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Hankey

Bonsai is in die rustige dorpie Hankey in die Oos-Kaap op pad na die Baviaanskloof in die pragtige Gamtoosvallei. Die huis het 2 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, plafonwaa...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Hankey

Vanaf
R300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Loerie, Kouga-Omgewing

Pabala Private Nature Reserve is in die malaria-vrye Oos-Kaap geleë. Pabala is in die Loerie Distrik, tussen die Tuinroete en Baviaanskloof, sowat 30 km vanaf Jeffreysbaai, geleë. Ons het ook 'n kothuis met 2 sla...

Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kouga-Omgewing, Oos-Kaap

InniKloof is geleë in die beskermde Heuningkloofvallei aan die oostekant van die Baviaanskloof Wildernisgebied en die Tuinroete. Ons bied rus en vrede in die stil Kleinrivierkloof. Elke kothuis verskaf verblyf aa...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR600
R540
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kouga-Omgewing, Oos-Kaap

@Zuurbron Plaas is geleë net daar waar jy afdraai van die R330 af, 17 km buite Humansdorp. Dit is weggesteek tussen oeroue heuwels en lê teen die randjie van die Baviaanskloof Wildernisgebied. Verblyf word aangebi...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Hankey

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Patensie, Kouga-Omgewing

Archers Guest House is in Patensie en bied gerieflike verblyf vir gesinne en sakereisigers. Die gastehuis bied 4 en suite-slaapkamers met lugversorging. Die kamers het 2 driekwartbeddens, 'n koning- of koningingroo...

Vanaf
R3 240
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Patensie, Kouga-Omgewing

Tropical Eden 15 Church Street Guest House bied gemaklike selfsorgverblyf in die dorp Patensie - die laaste stop voor die Baviaanskloof-wildernisgebied. Die gastehuis het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Die...

Vanaf
R3 360
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Patensie, Kouga-Omgewing

Tropical Eden 99 Kloof Road Guest House is in Patensie geleë wat die laaste stop voor die Baviaanskloofwildernisarea is. Die gastehuis bied gerieflike verblyf in 3 slaapkamers. Buiten die 3 slaapkamers is daar 'n...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Patensie, Kouga-Omgewing

DeMist Cottage - Old Pollie is weggesteek in 'n lowerryke tuin op 'n sitrusplaas in die Gamtoosriviervallei noord van Patensie, net 'n klein entjie se ry vanaf die Baviaanskloof Wildernisgebied se oostelike ingang. ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Patensie, Kouga-Omgewing

Highview is in Patensie, net 50 minute van Port Elizabeth en 30 minute van Jeffreysbaai af geleë. Dit is die ideale oornagstop vir reisigers van en na die Baviaanskloof- en Wildernis-area. Daar is verblyf in 3 sla...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Patensie, Kouga-Omgewing

Gamtoos Bed and Breakfast is 'n gastehuis wat in Patensie geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf onderweg na verskeie bestemmings. Verblyf is beskikbaar in 3 uniek versierde k...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Hankey akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Karoo blad indien jy na meer Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za