Bontjas Glamping
3 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Ruigtevlei Farm, Caledon, 7230, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Bontjas Glamping bied rustieke en gerieflike chalets op 'n prentjiemooi plaas in die pragtige Hemel- en Aardevallei. Dit spog met 'n uitsig op die Caledon Overberge en oor die omliggende plaaslande.
Verblyf word in 2 chalets gebied wat elk onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk is en slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind het. Die chalets het elkeen 'n dubbelbed, kinderbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Elke kombuisie is met 'n gas-yskassie, breekware, eetgerei en 'n wasbak toegerus. Verder het elke chalet 'n privaat boma- en binnebraai-area.
Sonkrag voorsien elektrisiteit aan die ligte in die nag en vir gaste om hul selfone te laai. Daar is ook 'n gemeenskaplike plonspoel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Ligging
- Ruigtevlei Farm, Caledon, 7230, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Ruigtevlei Farm, Caledon, 7230, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang