+8
B&B in Thabazimbi

Boschfontein Guest Farm

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.1
Veiligheid
4.5
Muhammad D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Exquisite! An absolute treat to connect with the bush in this safe, quiet place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalize N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Beste uitsig wat bekostigbaar is. As jy 'n natuurliefhebber is, sal ek definitief die plek aanbeveel. Alles was prentjie mooi. Wens ek kon elke oggend koffie drink met so 'n uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Plek van stilte, sterre, vrede! Ons het 'n wonderlike naweek gehad. Rus & vrede. Charmain was 'n amazing gasvrou wat ons verwelkom het, maar ook ons behoefte aan privaatheid ten volle gerespekteer het. Dankie dat ons viervoetige kind ook kon saamkom. Ons het saam met haar die stap geniet op die pragtige plaas. Jul sal ons beslis weer sien!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2026

Primitief maar skoon en netjies. Boschfontein Guest Farm is 8 km op 'n grondpad wat gedurende die reënseisoen, wat ons gegaan het, baie nat en modderig was. Die pad na die gastehuis self waar ons die gasvrou gekry het, is ook grond, maar mooi. Sy het ons ontvang en nog 2 km hoër op teen die voet van die berg gevat. Pad baie smal, 2 spoor, maar baie mooi en rybaar. Die huisie waar ons was, was baie netjies met geriewe vir braai, met 'n gasstoof en gasyskas. Lekker dubbelbed, badkamer en buite stort. Jy moet self buite vuurmaak in 'n donkie vir warm water. Houd en vuurhoutjies word voorsien. Water neem so 'n uur, dan kan jy stort, maar is nie kookend nie. Daar is geen 220 V krag om selfone te laai nie; moes die selfone afsit om battery te spaar vir 'n noodgeval. Die volgende dag het ons die fone in die kar gelaai terwyl ons gery het. Baie mooi uitsig oor die bosveld en baie stil. Daar is 12 V ligte wat van 'n battery af werk en deur die dag met 'n klein sonpaneel laai. Ligte is redelik effektief in die aande. Ons voertuig het langs die huisie gestaan. Die glas voordeur kan van buite gesluit word, maar nie van binne as jy gaan slaap nie. Ons het die stilte van die bosveld geniet en die hoë en ver uitsig oor die bos en die berge was baie mooi. Ek sal weer gaan, maar net meer voorbereid.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ockert P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2025

Baie stil en rustige blyplek. Fasiliteite is redelik basies maar skoon. Gebou het egter bietjie aandag nodig.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.2
Aug 2025

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Andre G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Peace, quiet in a rustic, clean and adequately equipped chalet with great views. A very pleasant stay in a clean and neat chalet. The hosts were very pleasant, helpful and keen to please. The views are extraordinary and the quiet environment was restful for the soul. The 8km dirt road to the entrance gate was not in great condition and will require cautious driving with a standard sedan, but certainly more suited to an SUV or a vehicle with higher clearance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kerry R
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Mei 2024

Peaceful. Peaceful stay with beautiful view. Lovely outdoor shower. Very private. The unit needs upgrading and the decor and utensils are really old. It's a very corrugated 8km to the gate and then 2km on a small dirt road to the cottage. OK if you don't plan to go out. We saw very little game.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Flip V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Aug 2024

1. Yskas maak nie koud nie en ons het hom nodig gehad. Ons het lekker gebly. Ons is buite mense.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Theo O
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Mrt 2023

Oorgebly vir die naweek tydens die Marakele-wedloop. Heerlike, landelike bosverblyf in 'n pragtige omgewing. Louis en Charmain was baie gemaklik, hulpvaardig en gasvry. Hulle het ons ook gehelp met my voertuig toe die battery onklaar geraak het. Dis egter nie geskik vir mense wat op soek is na luukse verblyf nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Charmain Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 16 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Farm Boschfontein, Rooiberg Road, Thabazimbi, 0380, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA023fe4b1f5c417846b092ce184ebc4f0c6437fbe2d03d19c42eb8eda30c1eaca066cbbf4521a0833e31c6d66b106e14fc15f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 Farm Boschfontein Rooiberg Road 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.575733472193 27.569487760914
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang