10 gaste
4 slaapkamers
6 beds
3 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 109 Daniel Scheepers, Boknesstrand, 6189, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Bosnessie @ Boknesstrand, geleë in die idilliese kusdorp Boknesstrand, is 'n bekoorlike selfsorghuis wat perfek is vir die hele gesin of 'n groep vriende wat 'n rustige wegbreek binne loopafstand van die strand soek.
Hierdie lieflike huis bied slaapplek vir 12 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 'n aparte woonstel. Die eerste en tweede slaapkamers is elk ingerig met koningingrootte beddens. Die oorblywende slaapkamer is ingerig met stapelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die woonstel is 'n oopplan-kamer met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer, 'n eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die eetarea is ingerig met 'n eetkamertafel wat perfek is vir etes, terwyl die sitkamer ingerig is met 'n gemaklike sitkamerstel, 'n koffietafel en 'n TV.
Die leefarea maak oop na 'n oordekte braai-area met ekstra buitesitplek. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is visvang, fietsry, verskeie restaurante en bergfietsroetes binne maklike bereik.
Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Eloff Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 109 Daniel Scheepers, Boknesstrand, 6189, Oos-Kaap
- Gaste dink Bosnessie @ Boknesstrand het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
109 Daniel Scheepers, Boknesstrand, 6189, Oos-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang