Bostokollos

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Retha O
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Ons was daar saam met ons getroude kinders en kleinkind. Baie gerieflik. Baie netjiese en goed toegeruste akkommodasie. Ons sal beslis weer terugkom. Die oop kuierarea is heerlik. 'n Waaier in die eetvertrek kan baie lekker wees, veral op 'n stil, warm dag. Daar is meer as genoeg yskasruimte wat 'n groot pluspunt is. Die ysmasjien is ook 'n wenner, veral as dit baie warm is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julian L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Very nice. Absolutely loved our stay! It was very nice from the moment we arrived. The place is great. Beautifully set up with so much attention to detail. Everything is very nicely kitted out. It genuinely has everything you could need for a perfect weekend away. Felt like a proper home-away-from-home but even better. Highly recommend and can’t wait to come back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernice V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Fantasies. Baie lekker gekuier, pragtige plek met diere wat daagliks kom groet. 'n Wonderlike familie naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rory F
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Will return. Was perfect. My only suggestion for 8 sleeper is that the fire pit is tucked away in the corner, so it was difficult for all of us to benefit from the heat. Also, it is too close to the grill to braai without burning hands and face. I would suggest placing a fire pit in the open section in front of the patio. Thanks for a great experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelise L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Des 2025

Rustig en baie netjies. Ons het Bostokollos baie geniet. Baie netjiese en moderne verblyf. Genoeg aircons vir die vreeslike warm bosveld. Die swembad was net so lekker aanwins om af te koel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Trevor Matokane M
Kort verblyf
4.4
Nov 2025

The host was very responsive to our request and she was fantastic throughout. Exceptional and calm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jan Elsa Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 595 Kwêvoël Street, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa987b67ad280b1e9b6b66c0958afc6db538e5b9d5d1f6235ae506f82f1c55a15276dd79ab6f3e88d5b1dbb6f7b49c1b43734?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 595 Kwêvoël Street Leeupoort Vakansiedorp 0486 Limpopo 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -24.917938337992 27.645717609941

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang