+56
Selfsorg in Modimolle

Bosveld Wegbreek Safaris

10% AF!
Op die nippertjieaanbod
Kry 10% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
  • Slaapplek vir 160 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Driefontein Farm, Nylstroom, 0510, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Bosveld Wegbreek Safaris is tussen die skilderagtige Waterberge geleë op 'n wildsplaas net 12 km buite die dorp Modimolle, Limpopo.

Bosveld Wegbreek Safaris bied verblyf in 6 chalets met slaapplek vir 6 gaste elk.
Groter groepe kan kies tussen die Damkamp met slaapplek vir 40 gaste en die Bergkamp met plek vir 48 gaste. Daar is ook n pragtige karavaanpark met 6 staanplekke.

Dié groep akkommodasie is geskik vir groepsbyeenkomste, kerkgroepe, seniorgroepe, jeugkampe, verjaarsdae en familiebyeenkomste, skoolkampe, hokkie- en netbalweke. Die Damkamp (minimum 15 persone en maksimum 40 persone) beskik oor 20 kamers, 'n ablusieblok, 'n groot gemeenskaplike kombuis en 'n eetkamersaal. Die Bergkamp (minimum 15 persone en maksimum 48 persone) het 6 chalets, elkeen met 4 kamers en 2 badkamers, 'n eetsaal en 'n groot gemeenskaplike kombuis.

Daar is 'n afgebakende voetslaanroete op die plaas, asook 'n ontspanningsaal met 'n verskeidenheid speletjies en 'n TV met DStv-kanale. Daar is 'n binnenshuise en buite-swembad. Daar is wild soos koedoes, waterbokke, sebras, kameelperde, rooibokke, wildebeeste, njalas en bosbokke op die plaas te sien. Daar is ook meer as 280 voëlspesies om na te kyk. Daar is ook 'n 4x4-roete 6 km van ons af. Die roete is 20 km lank.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 83 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Ronel D
Gesin met tieners
5.0
Vriendelike en behulpsame mense - 'n genotvolle staproete. Die mense wat ons op ons reis ontmoet het, was merkwaardig vriendelik en uiters behulpsaam....
Sien meer
Apr 2026
Barnie V
Saam met lewensmaat
5.0
Uitsonderlike waarde en uitstekende plek om te rus. Dit geriewe is uitstekend. Die gemeenskaplike ablusië geriewe is van die beste waar ons al gekamp ...
Sien meer
Jan 2026
Monique H
Gesin met tieners
5.0
Amazing. It was really great!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Elize V
Saam met lewensmaat
5.0
Very lekker. Camping was very lekker. Beautiful place all around with beautiful scenery.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Altesia M
Gesin met tieners
4.4
Gerieflik. Gerieflik. Grondpad was egter langer as verwag. Beter met hoër voertuig.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Edward Cornelius Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 83

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Driefontein Farm, Nylstroom, 0510, Limpopo
  • Gaste dink Bosveld Wegbreek Safaris het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R552
10 % AF
R 552 R 497
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R552
10 % AF
R 552 R 497
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R552
10 % AF
R 552 R 497
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Driefontein Farm, Nylstroom, 0510, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 160 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b5b4ce6c0ac7e4ab908d1f2363bc9192027993c28704486904f4742600642aa886e07ec1194c76ba2ea5587f6694c850cbe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R552 nouVanaf R497 per nag, vir 2 mense 83 5 1 5 Driefontein Farm Nylstroom 0510 Limpopo 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -24.62332 28.41955
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang