+56
Selfsorg in Modimolle

Bosveld Wegbreek Safaris

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Jul 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Bosveld Wegbreek Safaris
Baie dankie vir jou mooi resensie, ons waardeer dit opreg. Ons is baie bly dat julle dit geniet het en dit was lekker om julle te akkommodeer.

Ronel D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Vriendelike en behulpsame mense - 'n genotvolle staproete. Die mense wat ons op ons reis ontmoet het, was merkwaardig vriendelik en uiters behulpsaam. Hulle het 'n besondere vermoë gehad om ons onmiddellik tuis te laat voel. Van die oomblik dat ons aangekom het, het hulle seker gemaak dat ons oukei en gemaklik was. Ons kon altyd met enige vrae na hulle toe gaan, en hulle was altyd bereid om te help. Een van die hoogtepunte van ons reis was die staproete wat ons aangepak het. Die natuurskoon was eenvoudig asemrowend, en die vars lug het ons energie gegee om nog verder te verken. Die kinders was net so opgewonde soos ek en het elke oomblik van die avontuur geniet. Dit was 'n wonderlike manier om tyd saam deur te bring en herinneringe te skep. Gegewe ons positiewe ervaring, kan ek nie anders as om hierdie plek hartlik aan te beveel nie. Die kombinasie van vriendelike mense en pragtige natuurskoon maak dit 'n ideale bestemming vir enige gesin of individu wat op soek is na 'n spesiale wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barnie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Uitsonderlike waarde en uitstekende plek om te rus. Dit geriewe is uitstekend. Die gemeenskaplike ablusië geriewe is van die beste waar ons al gekamp het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Bosveld Wegbreek Safaris
Baie dankie vir die mooi terugvoer - ons waardeer dit baie. Hoop om julle gou weer te sien.

Carla V
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Jul 2026

Enjoyable with beautiful surroundings. We were just sleeping over for one night. The host was friendly and helpful. Beautiful surroundings. WiFi is available at the swimming pools but not at the chalets, and there is no reception when you turn off the main road. The rooms were well equipped and clean. The dam is absolutely stunning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Neels C. J. B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2026

N rustige vakansie in die natuur. Ons het die natuur terdege geniet en die staproetes was perfek.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Monique H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Amazing. It was really great!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Very lekker. Camping was very lekker. Beautiful place all around with beautiful scenery.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Altesia M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jul 2025

Gerieflik. Gerieflik. Grondpad was egter langer as verwag. Beter met hoër voertuig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cyrilene E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Rustig en baie lekker gerus. Baie rustige plek. Die ontvangs was baie goed. Kinders het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Baie lekker gekamp. Ablusies is uitstekend. Sal definitief weer daar oorbly as. Baie lekker gekamp. Ablusies is uitstekend. Sal definitief weer daar oorbly as ons in die area is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R552
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R552
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R552
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Driefontein Farm, Nylstroom, 0510, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 160 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b5b4ce6c0ac7e4ab908d1f2363bc9192027993c28704486904f4742600642aa886e07ec1194c76ba2ea5587f6694c850cbe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R552 per nag, vir 2 mense 85 5 1 5 Driefontein Farm Nylstroom 0510 Limpopo 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -24.62332 28.41955
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang