Bothabelo Lodge
- Slaapplek vir 28 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 16 Theiler Avenue, Phalaborwa, 1390, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Bothabelo Lodge bied bekostigbare en rustige oornagverblyf, slegs 2 km vanaf die wêreldbekende Krugerwildtuin. Ideaal geleë aan die buitewyke van Phalaborwa, bied hierdie gastehuis die perfekte basis vanwaar gaste die omgewing kan verken.
Die gastehuis bied 'n keuse van 12 begrotingskamers, 7 standaardkamers, 6 luukse kamers en 'n selfsorg-suite. Elke kamer is gemaklik gemeubileer en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, of slegs 'n stort. Die kamers is ook toegerus met geriewe soos slim-TV's met stromingsdienste, WiFi-toegang, lugversorging, haardroërs, werkstasies, mini-yskaste en tee- en koffiemaakgeriewe. Alle kamers is rookvry.
Die rustige tuine skep 'n uitnodigende omgewing vir ontspanning, en gaste is ook welkom om gebruik te maak van die knus lapa en swembad. Veilige parkering en wasgoeddienste is beskikbaar vir ekstra gerief.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
1.6/5
Nomsa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 16 Theiler Avenue, Phalaborwa, 1390, Limpopo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 Theiler Avenue, Phalaborwa, 1390, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 28 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang