Pick your preferred language

English

Afrikaans

+64
Selfsorg in Jim Fouche Park

Boutique On Madeliefie

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 5 Madeliefie Street, Jim Fouchepark, Welkom, 9459, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Boutique On Madeliefie bied gerieflike verblyf in Jim Fouchepark, Welkom wat ideaal vir sake- of ontspanningsreisigers is.

Daar is 2 pragtige kamers, elk met 'n privaat ingang. Die kamers het gemaklike beddens, en suite-badkamers met storte, gehaltelinne en badhanddoeke. Beide kamers het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie toegerus is. Daar is 'n sitarea en elke eenheid het 'n TV met DStv en gratis WiFi.

Veilige parkeerplek agter 'n hek is beskikbaar. Die verblyf is naby winkels, restaurante, wegneem-eetplekke en hoofpaaie.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Petrie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 5 Madeliefie Street, Jim Fouchepark, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Gaste dink Boutique On Madeliefie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek

5 Madeliefie Street, Jim Fouchepark, Welkom, 9459, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72e7c6e85c3be165f4fc2206af732f88fc8f9367b95c9f7ca09d9b05b9c849f8e00a7819b08f935aa846f8a3e9e21d449e02?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 5 Madeliefie Street Jim Fouchepark 9459 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.9692788 26.7363773

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang