Bradway Apartment 2
6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 10 Solomons Road, Bradway Apartment 2, Sea Point, 8005, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Bradway Apartment 2 is in Seepunt, Kaapstad geleë en is 'n moderne selfsorgwoonstel vir 6 gaste, net 300 m van die Seepunt-promenade en Sunset-strand af.
Die ruim duplekswoonstel het 3 en suite-slaapkamers, 'n moderne kombuis en 'n elegante leefarea wat na 'n balkon lei. Die slaapkamers op die tweede verdieping het lugversorging, koninggrootte-beddens en 'n TV. Een van dié pragtige kamers lei ook na 'n privaat balkon met 'n sitarea. Twee van die en suite-badkamers het 'n stort en 'n toilet, en die derde badkamer het 'n stort-oor-bad en 'n toilet.
Die moderne kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n wasmasjien toegerus. Geniet jou maaltye by die etenstafel vir 6 of ontspan in die sitkamer met 'n TV.
Die leefarea lei na 'n balkon met 'n eetarea, sowel as 'n buitebraai-area en sitplek. Onbeperkte WiFi is ook beskikbaar. Die woonstel word met 'n hysbak bereik en die kompleks het 24 uur-sekuriteit op die perseel. Veilige parkeerplek word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Barbara-Ann Geverifieer
Eiendomme 30
Resensies 50
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 10 Solomons Road, Bradway Apartment 2, Sea Point, 8005, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Solomons Road, Bradway Apartment 2, Sea Point, 8005, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang