Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brahman Hills

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Onwaba Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 37

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir Brahman Hills
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5
Amelia V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia V

Fantastiese ervaring!

Kan vir seker Brahman Hills aanbeveel. Personeel is baie vriendelik en hulpvaardig en dra mens op die hande. Tuin en omgewing is pragtig. Hulle het 'n fantastiese staproete op die plaas en oral is daar mooi kuns en verrassings op die pad. Die eienaars gee duidelik om oor die omgewing! As jy van mooi tuine hou, is hierdie een vir jou! Ontbyt was heerlik met baie keuses. As jy wegloop en nog honger is, is dit jou eie skuld! Ons het by albei restaurante op die perseel geëet en beide was uitstekend. By Brahman Hills kan jy letterlik net ontspan, lang ente gaan stap en die natuur geniet. Dit was deur-en-deur die moeite en koste werd!

Rudolph V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph V

Verrassend pragtig.

Om die verblyf by Brahman Hills te besoek was verrassend pragtig met hoogstaande diens en kos.

Pieter B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Lekke plek. Lekke ligging.

Dit was baie lekker. Die restaurant en kroeg was fantasties met baie goeie waarde vir geld.

Jackie V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie V

Fantasties.

Fantastiese plek. Die mense is vriendelik. Die plek is regtig net so mooi soos op die fotos. Ons sal vir seker weer daar bly.

Riaan P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan P

Awesome.

Ons het lekker gebly.

Deon V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V

Puik geriewe en great kliëntediens!

Ons het 'n fantastiese naweek-wegbreek gehad. Restaurante op die perseel is uitstekend en die diens wat ons ontvang het, was puik.

Danie D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie D

Absolute wonderful overall experience.

The experience was really great, views were amazing and just overall great value for your money.

Paul M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul M

Baie mooi en lekker kos.

Ligging is perfek and baie rustige en mooi tuine.

Evan Coetzee C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Evan Coetzee C

Rustig.

Skoon en netjies sal aanbeveel vir oornag.

Lynton R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lynton R

Expected more.

We stayed in a single room unit. No heaters (AC hardly made a difference). Very small for the price.

Pierre L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre L

Uitstekend.

Vriendelike ontvangs, pragtige kamer. Restuarant se kos is uit die boonste rakke. Omgewing is pragtig en rustig. Sal beslis aanbeveel.

Jacques E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques E

Relaxing.

Absolutely beautiful, will definitely stay there again.

Glen L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glen L

Excellent.

Staff were very helpful. Restaurant and bar amazing experience.

Retha G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Retha G

Uniek. 'n Wonderlike ervaring.

Gemaklik ingerig en baie keurig, met alles wat nodig is. Tuine is pragtig. Ontbyt was uit die boonste rakke.

Annalizab.co. J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annalizab.co. J

Pragtige oorblyplek.

Halfpadstop op pad na 'n troue - was aangenaam verras met die pragtige plek.

Melody J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melody J

We enjoyed a very comfortable two night stay. The fine dining experience was fantastic and the staff were extremely attentive and very polite.

The outside area of the unit we stayed in, although very nice, could do with some upkeep. The plants look tired and dried out and the outside walls could be cleaned up a bit. This is such a lovely area to sit, please make it inviting.

Willem S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Willem S

Baie mooi omgewing, maar diens is swak - mense is vriendelik, maar dit vat lank om iets te kry.

Kwaliteit van kos onder standaard.

Simon S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon S

Uitstekend, goeie ligging, vriendelike diens, goed toegerus vir selfsorg.

Sien sterre.

Mpilo K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Mpilo K

No facilities for children. Internet advert misleading, no Jacuzzi or swimming pool.

Staff very helpful, facilities don't have braai, no swimming, no activities for guests.

Juan B - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan B

Baie netjies en 'n regte plesier om daar te wees.

Sal dit definitief aanbeveel vir ander en was 'n belewenis .

Hantie du plooy MAKELAARS BK D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hantie du plooy MAKELAARS BK D

Lekker.

Dit was baie lekker met baie mooi uitsigte. Al wat skort is lugversorging. Teen R2000 'n nag het ek gedink daar sal een wees.

Vanaf
Vanaf R2 340
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 340
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 120 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Curry's Post-pad, Mount West, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAedf30ffac59c7fcb955c1832fa3e98708feef2e6485c2a2dd9c57730a39aa14fa99ddc6f77ff93a94eccb1a61971a1f6b6e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 340 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 Curry's Post Road Mount West 3280 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.315908163042 30.051503434192

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang