Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brahman Hills

Standaardkamer
Vanaf
Vanaf R2 340
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die standaardkamers het koninggrootte-beddens, 2 enkelbeddens en 'n ekstra enkelbed kan op versoek voorsien word. Die kamers het en suite-badkamers met storte en badkamergeriewe. Geriewe in die kamers sluit wit, perkallinne, elektriese komberse, platskerm-TV's, haardroërs, verwarmers, yskassies en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenslaapkamer-selfsorgkothuis
Vanaf
Vanaf R4 125
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenslaapkamerkothuise word daagliks skoongemaak. Die kothuis het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad en 'n toilet. Die perkallinne en groot badhanddoeke dra by tot 'n luukse ervaring. Al die kothuise het 'n dek wat na die sitarea lei en 'n Jacuzzi. Die kombuis is met 'n oond, stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Gaste is ook welkom om die hotel se restaurant, kroeg en kelder te geniet. Ander geriewe sluit hout, vuuraanstekers, badsout, luukse seep, lyfroom, sjampoe, opknapper, verskillende soorte tee, filterkoffie, tuisgebakte koekies, bordspeletjies, kaarte, tydskrifte en 'n eerlikheids-biblioteek in.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tweelslaapkamer-selfsorgkothuis
Vanaf
Vanaf R5 995
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie tweeslaapkamerkothuise word daagliks skoongemaak, en perkallinne en groot badhanddoeke dra by tot 'n luukse ervaring. Albei slaapkamers het koninggrootte-beddens en die badkamer het 'n stort en bad. Die kombuis is met 'n oond, stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Gaste is ook welkom om die hotel se restaurant, kroeg en kelder te geniet. Elke kothuis se sitarea lei na 'n dek en 'n Jacuzzi. Ander geriewe sluit hout, vuuraanstekers, badsout, luukse seep, lyfroom, sjampoe, opknapper, verskillende soorte tee, filterkoffie, tuisgebakte koekies, bordspeletjies, kaarte, tydskrifte en 'n biblioteek in.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Drieslaapkamer-selfsorgkothuis
Vanaf
Vanaf R8 495
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie drieslaapkamerkothuise word daagliks skoongemaak, en die perkallinne en groot badhanddoeke dra by tot 'n luukse ervaring. Die slaapkamers het koninggrootte-beddens en die badkamer het 'n stort en bad. Die kombuis is met 'n oond, stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Gaste is ook welkom om die hotel se restaurant, kroeg en kelder te geniet. Elke kothuis se sitarea lei na 'n dek en 'n Jacuzzi. Ander geriewe sluit hout, vuuraanstekers, badsout, luukse seep, lyfroom, sjampoe, opknapper, verskillende tee soorte, filterkoffie, tuisgebakte koekies, bordspeletjies, kaarte, tydskrifte en 'n biblioteek in.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vierslaapkamer-selfsorgkothuis
Vanaf
Vanaf R10 990
per eenheid
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie vierslaapkamerkothuise word daagliks skoongemaak, en die perkallinne en groot badhanddoeke dra by tot 'n luukse ervaring. Die slaapkamers het koninggrootte-beddens en die badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n oond, stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Gaste is ook welkom om die hotel se restaurant, kroeg en kelder te geniet. Elke kothuis se sitarea lei na 'n dek en 'n Jacuzzi. Ander geriewe sluit hout, vuuraanstekers, badsout, luukse seep, lyfroom, sjampoe, opknapper, verskeie soorte tee, filterkoffie, tuisgebakte koekies, bordspeletjies, kaarte, tydskrifte en 'n biblioteek in.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 340
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 120 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Curry's Post-pad, Mount West, Nottingham-weg, 3280, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAedf30ffac59c7fcb955c1832fa3e98708feef2e6485c2a2dd9c57730a39aa14fa99ddc6f77ff93a94eccb1a61971a1f6b6e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 340 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 Curry's Post Road Mount West 3280 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.315908163042 30.051503434192
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem