Brahman Hills
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 120 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Curry's Post-pad, Mount West, Nottingham-weg, 3280, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 125 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Brahman Hills is in die hartjie van die KwaZulu-Natalse Middellande teen die voorheuwels van die Drakensberge geleë. Dit bied die perfekte mengsel tussen ouwêreldse bekoring en moderne geriewe wat dit die ideale plattelandse wegbreek-bestemming maak.
Brahman Hills is in die Blue Crane Privaat Wildreservaat in die middel van die Middellandse Kronkeling geleë en bied 'n keuse tussen verblyf in selfsorg-lodges en 'n luukse hotel. Die lodges is elkeen volledig toegerus en is versteek in hul eie hoekie van die wildreservaat wat absolute privaatheid en ononderbroke uitsigte bied. Daar is 30 smaakvolle en suite-dubbelkamers en 'n pragtige wittebroodsuite.
Geriewe op die perseel sluit pragtige tuine, 2 restaurante, 'n ondergrondse wynkelder en kroeg, trou-venues met plek vir 350 gaste, konferensiegeriewe vir 250 afgevaardigdes en 'n unieke spa in.
Kom verken gerus alles wat die verblyf bied, van volop wild tot ongelooflike uitsigte. Gaste wat die selfsorgkothuise in die reservaat kies kan verwag om wild reg op hul voorstoep te groet.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Kinderoppasser Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Curry's Post-pad, Mount West, Nottingham-weg, 3280, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Brahman Hills het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Nottingham Road Balgowan Drakensberge KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 120 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Curry's Post-pad, Mount West, Nottingham-weg, 3280, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom