- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - 3 Main Street, Bray, 8620, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Bray Gastehuis is in Bray geleë - 'n klein dorpie op die grens tussen Botswana en Noordwes.
Die gastehuis het 5 slaapkamers: 2 van die kamers het lugversorging, en suite-badkamers en 'n privaat dek; 2 van die kamers het plafonwaaiers en deel 'n badkamer, en die laaste kamer het nie lugversorging nie, maar wel 'n en suite-badkamer.
Geriewe op die perseel sluit 'n konferensielokaal vir tot 30 afgevaardigdes, 'n restaurant, gelisensieerde kroeg waar gaste die asemrowende sonsondergange met 'n drankie in die hand kan bewonder, 'n teetuin wat ideaal is vir partytjies, en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Bray Gastehuis is sowat 2 km van Botswana se grenspos af. Gaste wat paspoorte het kan hierdie land gerus gaan verken. Die grenspos is veral gewild onder 4x4-entoesiaste, aangesien dié pad na Botswana die enigste een is wat nie geteer is nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Caroll Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 3 Main Street, Bray, 8620, Noordwes
- Gaste dink Bray Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Main Street, Bray, 8620, Noordwes
Sien kaart- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang