4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 88 Lagoon drive, Breakers 324, Umhlanga Rocks, Umhulanga, 4219, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Breakers 324 is 'n selfsorgwoonstel in die Breakers Resort, Umhlanga.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n TV teen die muur, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die tweede badkamer het 'n stort en wasbak, maar geen toilet nie.
Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur met sekere DStv-kanale. Onbeperkte WiFi is ook beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Top Destinations Geverifieer
Eiendomme 96
Resensies 492
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 88 Lagoon drive, Breakers 324, Umhlanga Rocks, Umhulanga, 4219, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Breakers 324 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
88 Lagoon drive, Breakers 324, Umhlanga Rocks, Umhulanga, 4219, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang