Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Administrasiefooi van R550 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
A refundable breakage deposit of R1 000 is payable directly to the property.
Huisreëls
Om die hoë standaarde van die oord te handhaaf, ondergaan die oord algemene onderhoud en opknappings gedurende September tot November gedurende kantoorure Maandag tot Vrydag. In hierdie verband kan gaste 'n mate van steuring ervaar en ons vra verskoning vir die ongerief wat veroorsaak kan word as gevolg van hierdie onderhoud.
'n Daaglikse skoonmaakdiens is ingesluit, behalwe op openbare vakansiedae, Sondae en tydens spesiale promosies.
Gaste het toegang tot al die geriewe van die oord.
Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring of huur by ontvangs.
Alle bedrae moet voor aankoms betaal moet word, geen geld word by die oord aanvaar nie.
Al die besprekings in Desember en Januarie moet 'n maand voor die inklokdatum betaal word.
DStv se oordpakket is ingesluit.
Eenhede word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 5%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
88 Lagoon Drive, 330 Breakers Resort, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang