+32
Selfsorg in Knysna

Breakwaters Haven - Pezula Golf Estate

  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 25 Fairlead Road, Pezula Golf Estate, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Breakwaters Haven - Pezula Golf Estate is op die Pezula Golflandgoed in Knysna geleë en bied gehalteverblyf vir vakansiegangers of sakereisigers. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Verblyf word in 3 aparte selfsorg-eenhede gebied wat elk 'n privaat ingang het. Elke eenheid het 'n Slim-TV met Netflix en gratis WiFi is beskikbaar. Die eenhede word ook skoongemaak.

Daar is gratis, veilige parkeerplek op die perseel.

Knysna word omvou deur die Knysna-koppe en omring deur heuwels en berge wat oortrek is met inheemse plantegroei. Breakwaters Haven is 'n pragtige huis wat luukse verblyf bied.

Dis slegs 8 km vanaf Featherbed Boat Cruises en die Knysna Waterfront. Die Knysna-koppe en Noetsiestrand is 5 km van die vakansiehuis af en Plettenbergbaai Lughawe is 33 km ver.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.0
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Abigail K
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi uitsig, saligheid, privaatheid, lekker kuier area. Dit was lekker rustig na 'n week se stap. Die atmosfeer het dit lekker gemaak en alles was daa...
Sien meer
Mei 2025
Hilary Ida L
Gesin met klein kinders
5.0
Safe & sound vacation. Stay was quiet and relaxing, the accommodation was clean and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Arno E
Saam met lewensmaat
4.8
Uitstekend. Verblyf en baie netjies, mooi omgewing. Goeie diens.
Mei 2025
Chanel W
Gesin met klein kinders
4.6
Sal definitief weer daar bly, volgende keer vir 'n langer tydperk. Oornag gebly. Heelik en stil.
Apr 2026
Wiana L
Besigheidsreis
4.4
Dit het aan my verwagtinge voldoen, baie dankie! Eenheid is baie netjies en oor die algemeen goed toegerus. Dit was net nogal vreemd dat daar geen kle...
Sien meer
Mrt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Jasmaine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 25 Fairlead Road, Pezula Golf Estate, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Breakwaters Haven - Pezula Golf Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

25 Fairlead Road, Pezula Golf Estate, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6b2ffe157497908380177f528c0723fd75ee2d5097a1821c198ed8e6bccc2ca115a6e46f9f8fc435c1445d99c49c2825f13?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 25 Fairlead Road Pezula Golf Estate, Sparrebosch 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.079013698654 23.098186254501
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang